Baie insiggewend, dankie. Ek dink meeste van ons se groot seerkry is maar verwerping, want dit word gesien as 'n klap na jou as mens se waarde. En meeste van die tyd het die goed wat mense van jou sê niks met jou uit te maak nie, maar wel is dit projeksies van die aanklaer se eie psige. We have to learn and accept the otherness of others. En hou vas aan wat jy weet die waarheid is as jy vals beskuldig word. Op die ou eiende is dit al wat belangrik is, en soos die Bybel sê: The truth will set you free.
No comments:
Post a Comment