Francesca Swan

Sunday, September 4, 2011

Comments on deon-lewis: Dis nie persoonlik nie

Baie insiggewend, dankie. Ek dink meeste van ons se groot seerkry is maar verwerping, want dit word gesien as 'n klap na jou as mens se waarde. En meeste van die tyd het die goed wat mense van jou sê niks met jou uit te maak nie, maar wel is dit projeksies van die aanklaer se eie psige. We have to learn and accept the otherness of others. En hou vas aan wat jy weet die waarheid is as jy vals beskuldig word. Op die ou eiende is dit al wat belangrik is, en soos die Bybel sê: The truth will set you free.
Posted by Francesca at 11:47 PM No comments:
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest
Newer Posts Home
Subscribe to: Comments (Atom)

Followers

Blog Archive

  • ▼  2011 (1)
    • ▼  September (1)
      • Comments on deon-lewis: Dis nie persoonlik nie

About Me

Francesca
View my complete profile
Simple theme. Powered by Blogger.